– Latest News –
Herstel jou visie en selfvertroue met okuloplastiese chirurgie
OKULOPLASTIESE CHIRURGIE: ‘n Veilige oplossing vir ooglidkwaleOkuloplastiese chirurgie verjong en herstel nie net die gedeeltes rondom die oog nie. Dit behandel ook verskeie ooglidprobleme, waaronder slaphangende ooglede, gewasse, en trauma weens beserings. Dit kan...
Pas jou oë soos juwele op
Volgens Jeanette du Plessis is 'n mens weerloos wanneer jy jou sig verloor. Daarom sê sy is dit so belangrik dat jy jou oë baie mooi moet versorg.Gloukoom is die hoofoorsaak van onomkeerbare blindheid wêreldwyd en raak meer as 80 miljoen mense oor die wêreld heen,...
Katarakchirurgie: Dis wat jy moet weet
Chirurgie aan jou katarak.Wanneer die lens sy helderheid verloor, word die lens 'n katarak genoem. Chirurgie is nodig sodra 'n pasiënt voel dat hulle nie meer goed genoeg kan sien nie. Tipies begin pasiënte sukkel met bestuur en televisie kyk. Geen ander behandeling...
Sō tas gloukoom jou oë aan
Gloukoom is een van die vele oogsiektes wat jy kan opdoen soos jy ouer word. Gloukoom is 'n groep oogsiektes wat die optiese senuwee beskadig. Die optiese senuwee stuur visuele informasie na die brein en is belangrik vir goeie sig.Beskadiging van die optiese senuwee...
We provide our leading surgeons with the most advanced facilities
and technology available in order to offer the very best patient care.
– GET YOUR LIFE BACK –
Book a Consultation
Get in touch with one of our doctors and have your eyes checked.
Click on the button to view a list of doctors.